/// STRENGTH IN NUMBERS FREE ONLINE PREMIERE           
saffa Booyakasha
Paarl, South Africa
Male / 35
Member Since: Jul 5, 2004
Info
Bike I ride: 2010 Giant Glory 01
Favorite Trails: Jonkershoek, Paarl
Products Recommended: none - View Products
Companies Supported: none - View Companies
Stats: Photos: 238 Photo Views: 69904
Videos: 0 Video Views:
saffa's Activity
saffa wrote on GyroShock's noteboard ( Jul 7, 2011 at 13:43 )
quotes Wens ek kan, maar my hand is nog nie reg nie. Het my hand lelik gebreek met daai crash by die Wallride...sucks! Maar ek is amped om te gaan bou en ry. Sal jou definitief laat weet :)

saffa commented under bjornkumpers's photo ( Jan 27, 2011 at 3:24 )
quotes Jaco and his clean toilet seat :)

saffa commented under uberbecks's photo ( Jan 23, 2011 at 23:42 )
quotes Adi looking like a Storm Trooper! Very good shot. POD

saffa commented under GyroShock's photo ( Jan 11, 2011 at 10:57 )
quotes Haha you enjoying your new bike :)

saffa commented under bertusvdm's photo ( Dec 31, 2010 at 6:18 )
quotes Flat out, Wrong foot out :)

saffa commented under bertusvdm's photo ( Dec 23, 2010 at 11:34 )
quotes Nah he did not....just planted the bike and walked off to assault the photographer :)

saffa commented under bertusvdm's photo ( Dec 23, 2010 at 10:51 )
quotes All fine...he rode it out :)

saffa commented under GyroShock's photo ( Dec 10, 2010 at 13:18 )
quotes Bliksem dis mooi! Playgrounds gonna be fun :)

saffa commented under saffa's photo ( Nov 25, 2010 at 7:25 )
quotes Jou ma se moer!

saffa commented under saffa's photo ( Nov 24, 2010 at 6:51 )
quotes Let me know when you coming to Paarl. Will try to have shuttle running and my brother will also take pics. When you do come, make sure its early mornings, cause the heat is intense!! Hows winter in Loondon?

Friends
NoteBoard
2246029
GyroShock wrote
Jul 12, 2011 at 5:55
Ah, dit Suck nogals, ja... Maar te minste is jy ge-Amp om weer op die fiets te kom! Dankie man.

2242002
GyroShock wrote
Jul 7, 2011 at 5:21
Yes Arno! Jy moet my laat weet wanneer jy in die berg gaan bou of iets. Ek sal graag wil kom help.

2058903
GyroShock wrote
Jan 16, 2011 at 0:45
2 minute is nogals vinnig... Ek het nou die dag op 'n winderige laat middag 2:34 gekry (sonder om al die drops, jumps, gaps en die hip te vat). Ek het net 3 rondtes gedoen, maar ek het met elke rondte 2 sekondes vinniger geraak. 2:34 is seker maar nie te sleg vir eers nie. My fiets is nou opgestel op 160mm in vergelyking met julle 200mm masjiene - so julle kan miskien wegkom met meer foute op die baan. Ek sal 10 teen 1 'n beter tyd kry wanneer my full face helmet en protection gekom het.

Ek sal defintief volgende naweek daar wees! Dit klink ook vir my asof dit 'n groot dag gaan wees. Jy sal goed doen man! Te minste is jy 1 van die gelukkige mense wat die baan goed ken en gereeld ry.

2055975
GyroShock wrote
Jan 13, 2011 at 11:21
Yes ou! Wat is 'n redelike kompeterende tyd vir die Late Harvest DH baan? Ek wil kyk of ek volgende naweek kan ry.

2030524
kisss wrote
Dec 22, 2010 at 8:24
nice glory 01

1983413
norcorider121 wrote
Nov 9, 2010 at 10:58
niice bike buddy.. het jy ry in george saterdag en sondag?

1928636
GyroShock wrote
Sep 21, 2010 at 7:10
Ai nee man... Hoop jy sal gou weer kan gaan ry.

Jis nee ek het skoon vergeet van Sondag! Ek het gedink dat dit verlede naweek was. Regtig baie spyt dat ek dit gemis het. Ek sien dat Stefan 3de gekom het.

Ek gaan kyk of ek teen volgende jaar vir my 'n DH of Freeride fiets kan organiseer sodat ek dit ook kan ry as dit volgende jaar weer in die Paarl gehou gaan word.

Ek's nou weer op pad berg toe. Sien jou seker weer die naweek daar bo. Cheers.

1927749
GyroShock wrote
Sep 20, 2010 at 12:18
Yes yes. Jy het seker laas Sondag gery neh?

Anonymous wrote
2 seconds ago

Copyright © 2000 - 2012. Pinkbike.com. All rights reserved.
dv42 0.146977